counter easy hit Jackie Books PDF for Free: Download 'n Alfa se Domein PDF Free

Friday, November 2, 2018

Download 'n Alfa se Domein PDF Free

'n Alfa se Domein PDF
By:AJ Tipton
Published on 2017-01-14 by Babelcube Inc.


'n Biljoenêr ysbeer-verwisselaar draai die hitte oop in sy betowerende yshotel. Biljoenêr verwisselaar Ben Broyles word geteister deur sy tragiese verlede. Hy bou 'n betowerende yshotel as 'n toevlugsoord vir die bonatuurlikes in 'n gevaarlike wêreld. Wanneer die bose kabouters wat verantwoordelik was vir sy familie se moord by die hotel inboek, is Ben vasberade om hulle te keer voordat hulle alles vernietig wat hy opgebou het. Met sy hotel en lewe op die spel, moet Ben sy vyande stop voordat dit te laat is. Sally is die kurwerige en bekwame bestuurderes van die Wondernasium Yshotel wat dink dat sy alles kan hanteer. 'n Hele mengelmoes van bonatuurlikes wat vuurballe skiet in die voorportaal? Hanteer. Gaste wat prober die ander gaste opeet? Geen problem nie. Maar daar is een ding wat Sally nie kan hanteer nie: Haar begeerte vir haar baas. Wanneer 'n stomende ontmoeting in Ben se kantoor haar hele wêreld onderstebo keer, moet Sally besluit of sy die towerkrag in haar wil omhels of wegvlug van haar ware self. Dit is 'n paranormale romanse vir volwassenes wat sexy verwisselaars, plofbare towerkrag en 'n werkplek romanse insluit wat so warm is dat dit selfs die koudste hart sal smelt.

This Book was ranked at 12 by Google Books for keyword Fantasy paranormale.

Book ID of 'n Alfa se Domein's Books is hdPWDQAAQBAJ, Book which was written byAJ Tiptonhave ETAG "7pqEEle4vlk"

Book which was published by Babelcube Inc. since 2017-01-14 have ISBNs, ISBN 13 Code is 9781507167359 and ISBN 10 Code is 1507167350

Reading Mode in Text Status is true and Reading Mode in Image Status is true

Book which have "55 Pages" is Printed at BOOK under CategoryFiction

Book was written in af

eBook Version Availability Status at PDF is trueand in ePub is true

Book Preview


Download 'n Alfa se Domein PDF Free

Download 'n Alfa se Domein Books Free

Download 'n Alfa se Domein Free

Download 'n Alfa se Domein PDF

Download 'n Alfa se Domein Books

No comments:

Post a Comment